Woord in Aksie Natal | KZN Kampbediening | Kwazulu Natal Woord in Aksie | Evangelisasie Kampe Natal | Christen Gasspreker Natal | Huweliks Seminaar Durban | Marriage Seminars Durban | Enrich your marriage | Marriage in trouble help |  Lewe in Jesus Christus |Save my marriage| Ontdek jou waarde in Jesus | What makes me whole | Dealing with trauma Durban | Youth Camp for Christ Natal | Woman's Ministry KZN | Camp Ministry Natal|Durban for Jesus|Christian printed t-shirts Durban







Woman Smallgroup Leaders

Men...

         
  Adel de Winnaar Richardsbaai accounts2@imvubulodge.co.za
    Alida Buys   084 548 2789
  Alida Steyn Pietermaritsburg 073 2045377
    Alma Brown Ladysmith alma.brown@kznworks.co.za  
    Annemarie Dippenaar Pinetown 083 3896321
  Annemarie Cornelius Pinetown

Eks 19 jaar getroud danksy Genade van Bo,so vele ander was ons huwelik ook byna op die rotse. Op die Woord en Aksie kampe het ek besef dat die Here gebruik alle dinge, selfs die slegte, tot Sy voordeel, and for His Glory!!

My begeerte vir 2009 is om beskikbaar en gewillig te wees en om gehoorsaam te wees aan die Wil van die Here. Om geestelik te groei en Jesus se karakter aan te neem in alle areas van my lewe en om elke liewe oomblik ingestel te wees op die leiding van die Heilige Gees.

You cannot fully develop spiritually unless you develop in life's other areas as well—intellectually, physically, socially, and emotionally. You cannot neglect one of these areas without endangering your growth in all of them. Likewise, you cannot grow in any one of these areas without also having an effect on all the others. - Dr. Howard Hendricks
annemariecornelius@gmail.com

    Ann Heimerl Melmoth avheimerl@mweb.co.za
  Anschen Bosman  

My passie is meer families en die haweloses.  As die HERE in elke gesin “top priority” kry en Pappa’s en Mamma’s wee twat hulle doel in die lewe is – dan kan goeie familie beginsels gekwek word.  Die oomblik as die Here slegs ‘n besoeker is dan tel mens teëspoed op.  Ek wil graag sulke beginsels kweek by mense – ons kan dood eenvoudig nie lewe sonder die Here nie.  Ek het onlangs gelees: “if you haven’t lost God, then you haven’t lost anything” – dus moet ons nie twyfel aan God se liefde vir ons nie.  Hy sal ons nie laat los nie, maar as ons Hom los dan is ons in vir ‘n onaangename reis. anschen.bosman@hotmail.com - read more....

  Arona v.d Westhuizen Pinetown 082 9320642
    Carina Furter   072 148 3293
    Corlia Jooste Richardsbaai corliaj@bell.co.za
  Cornel Smith Pinetown

Cornél Smith woon in Kloof (Durban) met haar twee seuns.  Sy was 16 jaar getroud  maar het haar man in 2004 verloor na ‘n ‘n tydperk van emosionele uitbranding en depressie.

Na haar man se dood het sy met die harde werklikheid van alleenouer wees, kennis gemaak en haar getuienis lê daarin dat sy deur Christus se genade nou ‘n lewe van vreugde en vrede lei.  Cornél het na haar man se dood ‘n manuskrip geskryf oor die geestelike, fisiese en emosionele stryd wat hy deurgegaan het asook haar hart uitgestort oor haar rouproses. Read more...

         
page 1 of 4 next
 

Woord in Aksie Natal | KZN Kampbediening | Kwazulu Natal Woord in Aksie | Evangelisasie Kampe Natal | Christen Gasspreker Natal | Huweliks Seminaar Durban | Marriage Seminars Durban | Enrich your marriage | Marriage in trouble help |  Lewe in Jesus Christus |Save my marriage| Ontdek jou waarde in Jesus | What makes me whole | Dealing with trauma Durban | Youth Camp for Christ Natal | Woman's Ministry KZN | Camp Ministry Natal|Durban for Jesus|Christian printed t-shirts Durban