Woord in Aksie Natal | KZN Kampbediening | Kwazulu Natal Woord in Aksie | Evangelisasie Kampe Natal | Christen Gasspreker Natal | Huweliks Seminaar Durban | Marriage Seminars Durban | Enrich your marriage | Marriage in trouble help |  Lewe in Jesus Christus |Save my marriage| Ontdek jou waarde in Jesus | What makes me whole | Dealing with trauma Durban | Youth Camp for Christ Natal | Woman's Ministry KZN | Camp Ministry Natal|Durban for Jesus|Christian printed t-shirts Durban

Op ‘n wonderbaarlike wyse het ek en Chris by mekaar gekom na die afsterwe van ons huweliks maats in 2002.  Ons het mekaar vertroos tydens die verlies van ons eggenote en so ‘n vriendskap op gebou.  Ek het ook profesie gekry dat God weer ‘n man vir my gaan stuur, lank met groen oe en donker hare en hy sal n man van God wees.  Ek het dus binne ‘n maand na ons ontmoeting geweet dat hy my man sal word.  Baie het gebeur om ons verhouding op te breuk en te keer dat ons bymekaar uitkom maar ons is vandag gelukkig getroud, en werk nog elke dag aan ons huwelik om dit net beter en beter te maak.  Ek het ‘n Woord en Aksie kamp by gewoon kort na my man se afsterwe en dit het my lewe verander.  Ek het so gewens ek het al die waarhede geken tydens my eerste huwelik.  lorettej@nedbank.co.za 082 338 7836

Lorette

Ek wil met mede broers deel wat ek uit die Bybel geleer het, die verantwoordlikehied wat ons as mans het.  God het ons as konings, priesters en profete verklaar. Die koning wat sy huis regeer en veiligheid gee, ‘n priester wat vir sy eie gesin, familie en vriende kan bid, ‘n profeet wat die word van God sal uitdra deur evangelisasie, ‘n intersessor te wees en deur te bid vir genesing   Ons as mans dra soveel by tot die opvoeding en die geestlelike groei van ons kinders en vrou.  Jy dra ook by tot die groei in jou eie kerklike gemeente.  God het jou die verantwoordelikehed gegee, gebruik dit tot sy heilige naam.

Chris

Back to ministry leaders

Back to group leaders