Woord in Aksie Natal | KZN Kampbediening | Kwazulu Natal Woord in Aksie | Evangelisasie Kampe Natal | Christen Gasspreker Natal | Huweliks Seminaar Durban | Marriage Seminars Durban | Enrich your marriage | Marriage in trouble help |  Lewe in Jesus Christus |Save my marriage| Ontdek jou waarde in Jesus | What makes me whole | Dealing with trauma Durban | Youth Camp for Christ Natal | Woman's Ministry KZN | Camp Ministry Natal|Durban for Jesus|Christian printed t-shirts Durban

Twaalf jaar gelede was ons in ‘n stadium van ons lewe, soos baie ander, op die punt waar ons moes besluit of ons huwelik op die rotse gaan land.

Ons het twee jong seuntjies gehad, maar ons albei sou ewe maklik alles prysgee. Twee seuns, ‘n huwelik van 9 jaar, ‘n dubbel verdieping huis, en twee baie goeie korporatiewe posisies vir net een ding: Vrede in ons lewe…

Dank die Here vir ‘n Woord in Aksie kamp, waar die Here my lewe omgedop het. Twee weke later was Freddie op ‘n mannekamp. Dit was ‘n draaipunt in ons lewens.

Vandag is dit 12 jaar gelede, ons is twee jaar betrokke in Leierskap by die kampe, en gee die Here al die eer dat ons ook Woord in Aksie Natal op nationale vlak kan verteenwoordig. Ons besef elke dag, dis net uit genade dat ons die wedloop kan hardloop.

Ons is nie perfek nie, ons is gebroke mense in ‘n gebroke węreld, maar deur Sy Gees en Sy krag, laat ons Hom toe om ons te lei, en ander te kan bedien en te kan help met hul lewe en huwelike. Ons kan net getuig van dit wat Hy vir ons gedoen het. Die mandaat wat die Here op ons hart gelę het is om leiers op te rig, soms voel dit die Here vra “the blind to lead the blind”. Maar ons vertrou dat in ons swakheid doen Hy ‘n goeie werk.

Ons is beskikbaar vir kampe, seminare, ontbyte of selfs vir huweliksberading.

Ons het geen teologiese opleiding nie, die Here gebruik ons om alledaagse Bybelse beginsels toe te pas in elke dag lewe.

Alle eer aan Jesus Christus ons Heer en Koning.

Other couples in ministry

Henk en Gerda van Bemmelen
gerdahenk@mtnloaded.co.za

Corrie en Liezl van der Westhuizen
082 5654149
Chris en Lorette Jacobs
kliek hier vir meer info..
Marais en Annemarie Cornelius
annemariecornelius@gmail.com

Ryno en Anschen Bosman
anschen.bosman@hotmail.com
kliek hier vir meer info..

Fanie en Erna v d Westhuizen
031 - 7096576
www.eaglevisiononline.org
Fanus en Enid v Wyngaardt
enid@ancranes.co.za
kliek hier vir meer info..
Anton en Karen