Woord in Aksie Natal | KZN Kampbediening | Kwazulu Natal Woord in Aksie | Evangelisasie Kampe Natal | Christen Gasspreker Natal | Huweliks Seminaar Durban | Marriage Seminars Durban | Enrich your marriage | Marriage in trouble help |  Lewe in Jesus Christus |Save my marriage| Ontdek jou waarde in Jesus | What makes me whole | Dealing with trauma Durban | Youth Camp for Christ Natal | Woman's Ministry KZN | Camp Ministry Natal|Durban for Jesus|Christian printed t-shirts Durban

Fanus en Enid v Wyngaardt

Saam met Woord en Aksie (2003) het ons gegroei tot waar ons vandag in die Here staan.  Ons kan terug kyk op ons padjie wat ons saam met die Here geloop het  en al die dank aan ons Vader  kan gee.  Ons doen saam tent bedienings onder swart mense in townships.  Die Here gebruik ons kragtig in die bediening.  Ons eie besigheid word so geseen  en stuur vir ons die regte mense wat aan die stuur hiervan kan staan sodat ons saam die Naam van ons Here kan gaan verkondig. Ek (Fanus) bedien meer die volwassenes en Enid raak meer betrokke by die jeug en kleiner kindertjies.  Ons visie vir die toekoms is om net in diens van God te kan staan.  Ons twee is 'n span duisend - God openbaar aan Enid en ek doen wat verwag word van my as dienskneg van God.  God is liefde, en daarom kan ons die liefde van God uitdra omdat ons na sy beeld geskape is. 

031-9162799
enid@ancranes.co.za