Contact
Freddie en Elsabé Hendriks
Tel: 031 701 8427
Mobile: 072 178 6114
Fax: 031 708 6601
E mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Daar is drie maniere hoe jy by hierdie bediening betrokke kan raak:
Raak deel van die gebedsketting, en bid vir huwelike en ander punte wat deurgegee sal word.
Jy kan self betrokke raak, deur te kom kamp, ‘n leier te word en sodoende self te bedien.
Jy kan gee, deur iemand te borg, of ons finansieel te ondersteun sodat ons voltyds beskikbaar kan wees vir hierdie bediening.
Teken in om ons nuusbrief te ontvang!!


Contact