Manne Kamp

 Camp Jonathan, Eston

 5 – 7 Maart 2010

 Spreker: Sarel du Plessis

 Koste: R 360- 00 p.p
R380 – 00 p.p nuwe eenhede
 
Hierby ingesluit is alle maaltye en akkomodasie.

Moenie uitmis nie!!

 

Wat jy moet saambring:

Slaapsak of kombers en kussing
Bybel
Pen en notaboek
Badhandoek
Gemaklike drag
“`n Ontvanklike hart
Ons het ook `n boekwinkel waarvoor u ekstra kontant kan saambring.

Plek: “Camp Jonathan”, Eston 

Tyd:
Registrasie vanaf 16h30 op Vrydag 5 Maart 2010
Afsluiting so om en by 13h00 op Sondag 7 Maart 2010

 

Besprekings

Tel :(031)700 1790 / 072 178 6114
Faks : (031) 700 1790

L.W. Die  volle bedrag, of deposito per persoon is betaalbaar in ons bank rekening soos onder aangedui, om jou plek te verseker.

Faks asseblief die deposito strokie aan my.

Deposito besonderhede
Woord en Lewe
ABSA Bank
Rek nr. 1190157284 (tjekrekening)
Tak - Pinetown     
Takkode – 334 – 226

Besprekings moet asb. aan my deurgegee word
voor of op  3 Maart 2010

 

 


Skakel my gerus indien u enige navrae het.

Groete in Jesus

Elsabe Hendriks

031 700 1790
072 178 6114

 

www.woordinaksiennatal.co.za